Gallery

Chemical Peels Gallery

Before

After

Chemical Peels

Neostrata Glycolic Acid Peels and care products are recommended in over 70 countries and is the exclusive source of professional skin care with alpha-hydroxyacids (AHA), poly-hydroxyacids and bionic acid ingredients.

Read more...

Botox Gallery

Before

After

Botox

The product was extensively researched an approved by the FDA (Food and Drugs Administration) for cosmetic as well as certain therapeutic treatments. Being in use for nearly 16 years, Botulinum Toxin Type A has a large safety margin when applied by an educated practitioner with knowledge and experience.

Read more...

Fillers Gallery

Before

After

Fillers

Hyaluronic Acid is a natural occurring substance in the skin and helps to hydrate and add volume to the skin. Natural Hyaluronic Acid is removed and replaced by the body every day, but as we age natural Hyaluronic Acid decreases drastically.

Read more...

Before

After

Slender Wonder Gallery

Information and Photos provided with the permission of Slender Wonder. For more information regarding Slender Wonder, visit the Slender Wonder website.

Christine Wolhuter

Before

After 12 weeks

Testimonial

My naam is Christine Wolhuter, ek is 34 jaar oud en kom van Secunda. Ek werk as Executive Sekretarresse by Sasol Synfuels, by Proses Ingineer afdeling. Ek het twee wonderlike kinders (Tanicia 5jaar en Evert 1jaar) en ‘n ongelooflike man “Drieceus” wat my gaan bystaan met alles wat ek aanpak. Ek het tans 12kg wat ek graag wil verloor! Ek het al alles op die mark probeer en geen sukses gehad nie. Ek het ‘n jaar terug ‘n pragtige seuntjie gehad en ek kon net nie al die swangerskap gewig afskud nie. Elke dag het dit net gevoel of ek grooter en grooter word. Slender Wonder het my , van alle mense gekies en ek het dadelik besluit – “EK KAN, EK WIL en EK SAL my 12kg verloor!”

Jaquleen Dekker

Before

After 12 weeks

Testimonial

My naam is Jaquleen Dekker. Ek is 34 jaar oud en is tans woonagtig in Garsfontein, Pretoria. Ek is ‘n musiek- en afrikaanse onderwyseres by Crawford Preparatory School Pretoria. Ek het besluit om aan die Slender Wonder/Maatband uitdaging deel te neem, hoofsaaklik omdat ek ‘n gesonder leefstyl wil handhaaf en ook omdat ek wil goed voel oor myself. Einde 2012 is ook ‘n spesiale tyd vir my aangesien ek en my verloofde beplan om dan die knoop deur te haak. Ek is ‘n getroue kyker van Maatband en om te sien hoe die vorige deelnemers wegsmelt ,was vir my ‘n aansporing en inspirasie. Ek wil graag weer in ‘n nr.16 broek pas, en moet dus 35kg verloor om daardie doelwit te bereik. Ek is 100% seker dat ek dit met Slender Wonder sal kan behaal.

Tanya Joubert

Before

After 12 weeks

Testimonial

My naam is Tanya Joubert, ek is gebore in secunda en was oorsee grootgemaak. Bly al in pretoria van feb 2011. Ek is 22 en ‘n verpleegstudent wat besig is met n doula graad. Ek werk tans as ‘n kleuterskool onderwyseres. Ek het een seun wat nou 7 maande oud is. Ek het 20 kg om te verloor om by ‘n gesonde bmi uit te kom. Ek het ingeskryf sodat ek my lyf kan terug kry en soos ‘n 22 jarige vrou kan lyk en voel en nie soos n stok ou vrou nie. Ek wil ook graag n gesonde leewyse aanleer om sodoende vi my seuntjie n voorbeeld te kan wees.

What clients are saying about Slender Wonder

"Ek moet vir my twee dogters ‘n voorbeeld wees en Slender Wonder het dit vir my moontlik gemaak om die tipe ma te wees waarop my kinders trots kan wees!!" Louise de Bruyn

"Ek het nog 13kg om te verloor om my doelgewig te bereik. SlenderWonder is beslis die produk vir my!" Ursula Jooste

  • Contact Us:
  • (012) 335 5162
  • 083 342 3061
Stanway Aesthetic Solutions © 2013
Stanway Aesthetic Solutions, 40 Malan Street, Riviera, Pretoria, 0084
Tel: (012) 335 5162 / 083 342 3061 Fax: (012) 335 9546